


| CLIENT FEEDBACK JUL 2018 | Date : 23 July 2018 |
Die waardasie metode wat julle gebruik het met die olie prosesserings aanleg te Roedtan wat ek aanheg as voorbeeld tov ons tipe besigheid, is perfek. (Daar was in ons Krediet Komm van die Raad höe agting op die wyse van daardie eiendoms waardasie teenoor julle uitgespreek!).
Groete en baie dankie!!!
Hannes Van Biljon Head of Credit: GroCapital