News
CLIENT FEEDBACK AUG 2017 - 02 August 2017

Dit was lekker om telefonies te kon gesels nounet, oor meer as net waardasies ! Soos gesê was ons destyds baie tevrede met die vinnige privaat (vir eie info) en ook die volledige plaaswaardasies ( Afgri Unigro vereiste..

CLIENT FEEDBACK JUNE2017 - 30 June 2017

Hi Riana, Dankie vir die verslae. Die klient is baie tevrede met die manier hoe waardasies hanteer is. Hy sê Johan was baie deeglik met sy besoek en is tevrede met die waarde wat verkry is. Dankie lekker dag Stef..

CLIENT FEEDBACK 2017 - 05 May 2017

Middag Petrus, Wil net deurgee dat ek gister die kliente besoek het hulle was aangenaam verras en beindruk met die waardasie wat gedoen is en die verslag wat saamgestel is oor die grond! Groete Stef Buys Rel..

CLIENT FEEDBACK 6 - 27 February 2017

Petrus Baie dankie, Jy het dit reggekry om ‘n groot klip uit die pad te rol. My opregte waardering. JOHAN FOURIE FINANSIERINGSBESTUURDER OBARO ..

ANOTHER COMPLIMENT - 17 October 2016

From: Willem Schmidt @ Neofresh Sent: 10 November 2016 10:15 AM To: Petrus Viljoen Subject: RE: WAARDASIE OPDATTERING Hi Petrus, Ek is nie gewoond aan sulke flinke diens nie! Baie dankie ..

CLIENT FEEDBACK 2 - 30 June 2017

Baie dankie vir n baie goeie waardasie!!! Burger Langenhoven client..

COMPLIMENT - 17 October 2016

Hallo Riana Hierdie lyk na ‘n baie deeglike en volledige stuk werk. Baie dankie. Hoffman Theron van Zijl CEO ROLF FLOWERS ..

CLIENT FEEDBACK 7-2016 - 18 July 2016

Baie dankie vir julle vinnige diens, dit was ‘n plesier om met julle besigheid te doen.Groete Annemarie Rabie ..

Farm Valuations in Practice - 11 April 2016

The book has a concise table of contents, listing the chapters and attachments. The book also has a comprehensive table of contents to make finding a subject easy. The exhibits (tables, figures and pictures) are numbe..

Farmers Weekly article :Deciding fair market value - 31 March 2016

What are the basic principles applied in all valuations, and how are these arrived at? The most basic principle is market value.You don't comparing a farm to the one next door. You start off with mocro-econo-mics. Wha..

First Previous Next Last