News
CLIENT FEEDBACK MAR 2018 - 16 March 2018

Another compliment 2018..

1ST COMPLIMENT 2018 - 25 January 2018

Phillip Ek bel jou more!!! Uitstekende Waarde!! Kan jou bees ook finanansier!! En Produksie. Warren Daines - Junior Relationship Manager - UNIGRO Financial Services ..

CLIENT FEEDBACK DEC2017 - 28 December 2017

Mahoebe Eiendomme 19 Desember 2017 Hiermee wil ek julle bedank vir die goeie werk wat julle gedoen het met die waardasie van ons wingerde. Ek is baie tevrede. Vriendelike groete Hannes Coetzee Maho..

ANOTHER FEEDBACK AUG 2017 - 24 August 2017

Thank you, Excellent report. Very detailed. Regards MR WANDIE L MDLETSHE..

AUGUST 2017 FEEDBACK 2 - 17 August 2017

Môre Petrus N.a.v. ons eerste gesprek en die waardasie wat nou afgehandel is : Baie dankie, dit is min of meer wat ek in gedagte gehad het en sal dit ons help om besluite te neem wanneer nodig. Goeie dag verder vir ..

CLIENT FEEDBACK AUG 2017 - 02 August 2017

Dit was lekker om telefonies te kon gesels nounet, oor meer as net waardasies ! Soos gesê was ons destyds baie tevrede met die vinnige privaat (vir eie info) en ook die volledige plaaswaardasies ( Afgri Unigro vereiste..

CLIENT FEEDBACK JUNE2017 - 30 June 2017

Hi Riana, Dankie vir die verslae. Die klient is baie tevrede met die manier hoe waardasies hanteer is. Hy sê Johan was baie deeglik met sy besoek en is tevrede met die waarde wat verkry is. Dankie lekker dag Stef..

CLIENT FEEDBACK 2017 - 05 May 2017

Middag Petrus, Wil net deurgee dat ek gister die kliente besoek het hulle was aangenaam verras en beindruk met die waardasie wat gedoen is en die verslag wat saamgestel is oor die grond! Groete Stef Buys Rel..

CLIENT FEEDBACK 6 - 27 February 2017

Petrus Baie dankie, Jy het dit reggekry om ‘n groot klip uit die pad te rol. My opregte waardering. JOHAN FOURIE FINANSIERINGSBESTUURDER OBARO ..

ANOTHER COMPLIMENT - 17 October 2016

From: Willem Schmidt @ Neofresh Sent: 10 November 2016 10:15 AM To: Petrus Viljoen Subject: RE: WAARDASIE OPDATTERING Hi Petrus, Ek is nie gewoond aan sulke flinke diens nie! Baie dankie ..

First Previous Next Last