PROFESSIONAL VALUER STATUS& THANKS | Date : 12 April 2021 |
From: Petrus Viljoen <pv@alg.co.za>
Sent: 09 April 2021 01:03 PM
To: Riana Viljoen <rv@alg.co.za>; Jan Marais <jm@alg.co.za>; Johan Van Niekerk <jvn@alg.co.za>; Thys Beukes <tb@alg.co.za>; SJ van der Merwe <sj@alg.co.za>; Jan Marais <jm@alg.co.za>; Dries Viljoen <dries@alg.co.za>; francois@landuse.co.za; Yolette Muller <yolette@alg.co.za>; Paul Visser <vp@alg.co.za>; Christo Joubert <christo@alg.co.za>; Daines, W. (Warren) <WarrenD@Nedbank.co.za>
Subject: FW: Uitslae - SACPVP Eksamen
Almal,
Baie geluk aan Lyndon met die suksesvolle aflê van die eksamen. Dit is altyd lekker om te sien mense bly poog om hulle self te verbeter. Yolette dankie vir jou bydra en motivering in die proses. Daar is nog Jan; Paul; Dries en SJ wat jy ook deur die proses kan neem om professionele waardeerders te word. Hoe lyk dit, Lyndon het die standaard gestel wie gaan die uitdaging aanvaar. Ek is oortuig Yolette sal julle ook kan bystaan.
Dankie vir almal se werk tot dese. Dit is moeilike tye maar ons druk deur en sonder julle onvoorwaardelike “commitment” kan ALPRO nie bly presteer nie. Lees gerus op ons webwerf onder die hofie “News & Client Feedback” wat ons kliente van ons sê.
Dit is lekker om deel te wees van die sukses. Riana sal die stukkie ook op ons webwerf plaas.
Petrus Viljoen
CEO Agri Land Projects (Pty) Ltd Reg No.: 2006/006010/07