[ Back to previous page ]

2021 FEEDBACK 1 Date : 24 March 2021

From: Kobie Greyvensteyn <kobieg@gwk.co.za>
Sent: Wednesday, 24 March 2021 10:02 AM
To: Petrus Viljoen <pv@alg.co.za>
Cc: Adriaan Rabie <adriaan.rabie@brentwoodcapital.co.za>; Andri Bezuidenhout <andrib@gwk.co.za>; Frans Du Plessis <Fransdp@gwk.co.za>
Subject: RE: Detail van Boek

Petrus

Van my kant af baie dankie ook vir jou en dat jy hierdie moontlike alternatiewe finansiering onder ons aandag gebring het.  Ek het baie waardering vir die verhouding asook julle ongelooflike diens die afgelope paar jare. 

Groete

Kobie Greyvensteyn
Head of Commercial and Finacial Service
Hoof van Kommersiële Finansiële Dienste 

From: Frans Du Plessis <Fransdp@gwk.co.za>
Sent: Wednesday, 24 March 2021 10:22 AM
To: Petrus Viljoen <pv@alg.co.za>; Kobie Greyvensteyn <kobieg@gwk.co.za>; Andri Bezuidenhout <andrib@gwk.co.za>
Cc: Adriaan Rabie <adriaan.rabie@brentwoodcapital.co.za>
Subject: RE: Detail van Boek

 

Beste Petrus,

My opregte dank en waardering vir die konstruktiewe gesprekke wat ons gister met jou, Adriaan en Andre kon hê.

Dankie ook vir hierdie kriptiese opsomming van moontlikhede wat ons GWK langtermyn strategie soos ons gister bespreek het kan ondersteun.

Ek sien met groot verwagting en optimisme uit na dit wat julle vir ons tafel toe kan bring as langtermyn strategiese vennoot om SA landbou se volhoubaarheid te beskerm, want ons weet almal dat dit een van die enkele aspekte is wat ‘n Land se Ekonomie kan knak of kan help floreer.

Ons sien uit na julle persoonlike besoek aan ons, en sal dit ‘n voorreg wees om mekaar ook meer informeel te leer ken.

Ek deel graag met julle my eie siening dat die beste nog voolê vir GWK, en vertrou dat julle deel van daardie suksesverhaal kan wees.

Beste groete

Frans   

Frans Du Plessis
Besturende Direkteur - GWK Agri
 

[ Back to previous page ]