CLIENT FEEDBACK JUL 2018 | Date : 25 July 2018 |
Middag Petrus,
Wil net deurgee dat ek gister die kliente besoek het hulle was aangenaam verras en beindruk met die waardasie wat gedoen is en die verslag wat saamgestel is oor die grond!
Groete
Stef Buys
Relationship Manager
UNIGRO Financial Services